Bossies

Afrikaans online Blog

Superbru overload

Tans is Superbru so besig dat dit onmoontlik is om enige Picks te maak.  Ek het met bossies gereël om enige speler se picks by te werk.  So indien dit vir jou onmoontlik is om Picks op Superbru te maak, kan jy vandag (17/04) se picks hieronder maak.