Bossies

Afrikaans online Blog

Mol

Gedig uit ons prille jeug

DIEETPROGRAM VAN RESERVOIRSTR.24
Elke dag net nog n dag. Net nog n uur om om te lag.
Die gekuier hou nooit op, skink maar nog n dop,
Die grootste vyand van ons jeug, dis nou eers twee-uur, nog n teug.
Marcy is al huistoe - Ray is uitgepaas, maar ons KAN mos drink en MAG maar raas.
Almal hier beproef sy perk, gooi nog n dop en gooi hom sterk.
Dis soos n jagtrip die. Jy sien die sonopkoms,
(en oor n naweek) sommer twee.

VANDAG IS ROOD

Vir al die manne wat die REDS geback het - hierdie is die mooiste wat ek kon kry wat iets met Rooi te doen het.

Jammer - dankie Stormers!!!!

 Gaan kyk na die link - die moeite wêrd

http://www.youtube.com/watch?v=ZiCc5OXrGic

WELKOM - AMPER LIVE

MANNE EN DAMES,

 

WELKOM BY VANJAAR SE SUPER 14.  EK BEHOORT SO OOR 'N WEEK OF TWEE - HANG ALLES VAN TELKOM AF - KAN BEGIN SKRYF OP DIE BLOG.  HOU DOP HIERDIE SPASIE !!!