Bossies

Afrikaans online Blog

JanH

Week 14 se stats

Dis die laaste naweek van SFL 2009.

Week 13 se stats

Vir die wat nog die sneller moet trek, die keuse raak al hoe makliker.  Dis of die naweek of volgende week.

Week 12 se stats

Die einde is in sig. 

Week 11 se stats

Dis die laaste 6 game naweek van die Super14 vir 2009. 

Superbru overload

Tans is Superbru so besig dat dit onmoontlik is om enige Picks te maak.  Ek het met bossies gereël om enige speler se picks by te werk.  So indien dit vir jou onmoontlik is om Picks op Superbru te maak, kan jy vandag (17/04) se picks hieronder maak.