Nou ja, ek was bietjie stil die laaste tyd, maar het n goeie, geldige, waterdigte rede-Ek het so bietjie getravel! Bobbejaansberg, Standerton, Rustenburg, Mafikeng...........baie lekker en terselfde tyd very very depressing en eye opening en dan terselfde tyd hoor ek my vriend Dolf, ignorance is bliss, die woorde waarteen ek al baie met hom baklei het klink baie aanloklik, is dit omdat hy ouer en wyser is of ek net fokken stupid?
My punt is: Ek weet dit het nie veel met die super 14 te doen(maar tog in die long run), en die meeste van jul stel in elk geval nie belang, MAAR ek is KWAAD, baie baie kwaad en since ek n blokkie het wat tog nie net vir rugby is gaan ek so bietjie flood.....!
Shit ouens, kyk jul die nuus, lees jul die koerant, kyk jul by jul ruite uit? Ons AFRIKANER NASIE is besig om te verdwyn saam met alles wat ons na aan die hart le, en dis nie klein nie. Ek hoor jul al se, die donner is alweer onder die prop, rassis, eng Afrikaner, poepol, pessimis, onvergenoegd, ag hel, ek kan heelnag aangaan, maar ek kan vanaand gaan slaap en weet ek dink aan iets wat wesenlik is en maak nie saak hoe JY jouself bullshit, die problem is daar en gaan nie verdwyn.
Die storie kan lank raak, maar hier is n paar van my thoughts...
Ek gaan niks oor die krag se. Ek het so in my omswerwinge opgelet dat n dorp soos Lichtenburg wat 2 bane na elke kant het in hul hoofstraat, jy net 1 kan gebruik, want daar is soveel gate jy het nie n keuse as om te zigzag oor die pad, en toe die interessanste verskynsel, by die robot waar hulle iemand n boete gee stop ons polisie diens met 2 335i BMW’s, waarde +- R400 000+ elk, maar die hoofstraat is letterlik ontoeganklik vir enigiets anders as 4x4’s. Die N14, en vir die wat nie weet, dis n Nasionale roete, is op 2 Plekke gesluit tussen Pretoria en Mafikeng want die pad is te nou vir 2 voertuie om verby mekaar te beweeg, en o ja, hulle werk nie daaraan, dis net gesluit en jy moet maar n alternatiewe roete gebruik, en die Huisgenoot dink dis beter om oor Steve se affairs te skryf, shit, hoe is dit belangrikker as ons non existing infrastructure? Ons is so geseend in die Kaap wat darem nog hier en daar iets het wat heel is, daarbo is net blink karre sonder paaie, en blykbaar is dit reg, ek as blanke Afrikaner sien nie die groter prentjie. Wat ek wel sien is dat ons in survival mode ingegaan het sonder dat ons dit besef, elke dag verval iets en ons leer net adapt, want ons kan mos planne maak, wel toe ek laas gecheck het was ons nie veronderstel om planne te maak vir basiese regte, die regering van die dag moet dit daar stel, dis mos hoekom hulle miljoene verdien en nie ons, hulle moet mos vir ons sorg? Maar instede daarvan aanvaar ons als lyk my heel gelate en maak net die volgende plan om te survive tot more!
Almal wat die Boertjie ken weet hy kan planne maak, maar ek wil konsentreer op my 6, nie my wickets, en dis al wat ek op die stadium doen, en dis sowaar nie hoekom ek excessive tax betaal en my deel probeer doen vir n beter SA nie, ek doen dit vir my kind en hopelik haar kinders, maar soos dit nou lyk gaan daar nie veel oorbly...Ja ja, pessimisties, maar ek daag jou, prove me wrong met feite, NIE KAK!!!!!!
REITZ koshuis, nou da is nou n klomp stront wat moet uitgesort word, en ek kry hul vreeslik jammer. Ja ja, ek kan sien waarom daar n bohaai is, maar ek sien dit ook SO, Blanke, Christen, rugby georienteerde(check spelling) koshuis in die hartjie van die Vrystaat. Probleem no1, wie van julle laaik dit om geforseer te word? Hoe kan jy minderbevoorregte swart fokkertjies op daai manne afdwing sonder weerwil? Bly die rektor tussen swart mense, bly Drakenstein Munisipaliteit se bruin burgermeester tussen wittes, bly enigeiemand op die planeet tussen mense waar hy nie wil bly of tuis voel? NEE, ons soek soort, nie omdat ons rassisties is, maar omdat dit ons dierlike instink is, behalwe die wat teen daardie instinkte baklei, en hulle bly nie lekker, hulle gee net voor, dis n feit van die lewe of jy dit nou wil erken of nie jou blerrie draadsittende niks seende ruggraatlose jellievis....Nou word die outjies gedwing en dit gaan mos dinge laat gebeur, soos n sekere video, wat nou moet ek se, en ja dis n afgewaterde redenasie, maar ek stick daarby, was dit Leon Schuster, was daar nie n haan gekraai, maar bottom line, die mense verantwoordelik vir die onnodige pressure moet Pa staan vir die Kak, nie die ou wat gedruk is. Ons lewe in die reenboog nasie, waar ek die eerste ou is wat die man langs my sy plekkie in die son gun, mits hy dit verdien, en ek verstaan al te goed dat ons in harmonie moet werk en lewe met die essensie op werk en lewe, nie jou privaat en persoonlike lewe en fok weet nie waar jy bly, dis jou reg om te besluit waar en hoe jy dit wil doen, JOU REG!
Ignoreer soos die meeste wat ek hier pen, maar as jy n regte Afrikaner is glo ek jy sal darem n bietjie van jou grys stof vir n sekonde of twee laat gaan en daaraan dink dat ons agteruit gaan en nie vorentoe en niemand gaan iets vir ons doen, net onsself kan, so prober aseblief n verskil maak al is dit hoe klein, anders moet jy daai ding waarmee jy jou tien teen een oorgewig pens voer toe hou en nie kla, anders is jy sommer net treurig, IS JY TREURIG?
Die Baas
| < Prev | Next > |
|---|












